Ek... Heilig of Skynheilig
![]() Druk hier om te vergroot |
|
EK... HEILIG OF SKYNHEILIG
deur THOMAS BROOKS
’n Briljante samevatting van aspekte waarteen Christene hulself in diepte kan toets oor die opregtheid van hul toewyding aan God.
Baie geredde Christene is onseker oor hul redding en ervaar dit begrawe onder twyfel, sterk vleeslike drange en gedagtes. Baie vrees dat God hulle as skynheilig sal oordeel. Maar selfs die swakste Christen kan in hierdie boek duidelik en goed gestaafde bewyse vind van sy saligheid. Dit lei ook om areas waarin ’n Christen mank gaan te identifiseer.
Valse Christene is al baie keer in detail beskryf, maar hierdie boek beskryf wat sulke mense NIE is nie; geestelike doelwitte wat skynheiliges NIE kan bereik nie.
Nou met oefeninge wat kopkennis hart toe bring.
Ideaal vir Bybelstudiegroepe.
Ook in Engels: Touchstone of Sincerity.
U Opinie: NB: HTML word nie gehanteer nie!
Graduering: Sleg Goed
Tik asseblief die kode onder in:






