Boekkategorieë
 
Kies 'n Outeur
 
Inkopielys
Geen items in lys nie
Voltooi Bestelling
 

Tot Net Voor die Hemelpoort

Tot Net Voor die Hemelpoort
Druk hier om te vergroot
Prys: R30.00
Uitgewer Kode: ISBN 978-0-95842-205-5
Outeur: Charles Spurgeon
Graduering: Geen

Addisionele Inligting:
Bladsye: 48
Grootte: 150 x 210 mm
Hoeveelheid: Koop

Tot net voor
DIE HEMELPOORT


deur CHARLES SPURGEON

Soveel Mense is getroue kerkgangers en gemeentelede sonder dat hulle in totale oorgawe aan die Here lewe, en Hom as Verlosser ken.

Dit was vir die groot evangelis Charles Spurgeon ondenkbaar dat mense “wat net een tree van Christus af is, verlore moet gaan omdat hulle Hom nog nie aangeneem het nie”.

Hierdie is ’n vry vertaling van ’n boekie waarmee hy “soekende siele wil lei tot ’n onmiddellike en eenvoudige vertroue in die Here Jesus.”

Die onderwerp word in eenvoudige, amper kinderlike taal behandel, maar die boodskap is van lewensbelang. Dit gaan immers om die leser se ewige lewe! 

Skryf Hersiening
U Naam en Van:


U Opinie: NB: HTML word nie gehanteer nie!

Graduering: Sleg            Goed

Tik asseblief die kode onder in:

Daar is nie addisionele inligting vir hierdie boek nie.