Bybel Vrae en Antwoorde vir Kinders
BYBEL VRAE EN ANTWOORDE VIR KINDERS
Handige sakpasgrootte vir kinders 5 – 7 jaar oud.
Elke vraag en antwoord met Bybelversies gestaaf.
Bybelse waarhede sluit onder andere in:
> Skepping
> Hoe die mens gesondig het
> Wat het gebeur as gevolg van sonde
> Redding
> Jesus as Profeet, Priester en Koning
> Tien Gebooie
> Hou van God se Gebooie
> Hoe om gered te word
> Ondervind God se redding
> Doop en Nagmaal
> Gebed
> Waar is Jesus nou?
> Dood, hemel en hel
Skryf Hersiening
U Naam en Van:
U Opinie: NB: HTML word nie gehanteer nie!
Graduering: Sleg Goed
Tik asseblief die kode onder in:

U Opinie: NB: HTML word nie gehanteer nie!
Graduering: Sleg Goed
Tik asseblief die kode onder in:
Daar is nie addisionele inligting vir hierdie boek nie.






