Begin met God
![]() Druk hier om te vergroot |
|
BEGIN MET GOD
deur Nancy Gorrell
geïllustreer deur Marianne Smith
Hoe en waar begin mens om kinders oor God, die Bybel en geloof te leer?
Belangrike leerstellings word op ’n kindervriendelike wyse behandel. Moeilike vrae word beantwoord en deur Bybelse Geheue-versies gestaaf.
Begin Met God is ideaal om in gesinne of kerkgroepe te gebruik waar lering van jong harte verlang word.
Skryf Hersiening
U Naam en Van:
U Opinie: NB: HTML word nie gehanteer nie!
Graduering: Sleg Goed
Tik asseblief die kode onder in:

U Opinie: NB: HTML word nie gehanteer nie!
Graduering: Sleg Goed
Tik asseblief die kode onder in:
Daar is nie addisionele inligting vir hierdie boek nie.









