Terme van Gebruik
Termes en Voorwaardes van gebruik van die WoordVerspreiding-Webwerf
Die gebruik van WoordVerspreiding webwerf deur enige gebruiker is totaal op eie risiko. Woordverspreiding sal geen aanspreeklikheid of verantwoordelikheid aanvaar vir enige verlies of skade deur die gebruiker gelei na gebruik van die WoordVerspreiding-webwerf nie.
WoordVerspreiding webwerf het alle moontlike sorg geneem om seker te maak dat die inhoud van, en inligting op die WoordVerspreiding-webwerf korrek en akkuraat is. Nogtans waarborg WoordVerspreiding nie dat die inhoud, of inligting bevat of ingesluit in die WoordVerspreiding webwerf heeltemal sonder enige fout is, of in alle aspekte akkuraat is nie.
WoordVerspreiding-webwerf aanvaar geen aanspreeklikheid of verantwoordelikheid van enige aard vir enige verlies of skade, direk of indirek, van watter aard ookal, vir enige persoon, vereniging, entiteit, liggaam of trust, as gevolg van die gebruik, toepassing, oordrag, interpretasie of vertroue op enige inhoud of inligting bevat in die WoordVerspreiding webwerf nie.
Gebruikers word ook spesifiek ingelig dat WoordVerspreiding-webwerf die reg voorbehou om enige inligting te gebruik wat verkry is van `n gebruiker, deur die gebruik of toegang tot die WoordVerspreiding webwerf vir die doel van statistiek, navorsing, profiele, bemarking en ander kommersiële gebruike. WoordVerspreiding sal egter die privaatheid van die gebruiker respekteer, en alle inligting op hierdie manier ingesamel sal te alle tye hanteer word in lyn met die wêreldwye aanvaarde privaatheid prinsipe wat te make het met soortgelyke inligting.
WoordVerspreiding sal te alle tye die eienaar en besitter van enige intelektuele eiendomsreg bly, wat die kopiereg insluit wat betrekking het op die ontwerp, handelsmerk, kenteken, kenmerke, afbeeldings, teksinligting, bronkode en uitleg vervat in die WoordVerspreiding-webwerf. WoordVerspreiding behou die reg om enige gebruik, verspreiding, kopie of uitsending van enige inhoud van die WoordVerspreiding-webwerf te verbied, onderwerp aan enige terme wat WoordVerspreiding mag voorhou. Die kommersiële gebruik van die inhoud van die WoordVerspreiding-webwerf deur enige derde party word uitdruklik verbied.
Elke keer as toegang tot die WoordVerspreiding-webwerf verkry word en/of gebruik word deur `n gebruiker, is die bogenoemde terme en voorwaardes van gebruik van toepassing. Hierdie terme is egter nie van toepassing op enige geskakelde, verwante webwerwe nie, en WoordVerspreiding verskaf geen waarborge of magtiging in enige opsig van enige geskakelde, verwante webwerwe nie.





